Sjangaans

   Hierdie artikel behoort versmelt te word met Tsongas.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.

Die Sjangaan is 'n etniese groep wat in Suider-Afrika in die lande van Suid-Afrika, Mosambiek en Zimbabwe woon.

Sjangaan

Totale bevolking: onbekend
Belangrike bevolkings  in: Suid-Afrika, Mosambiek, Zimbabwe.
Taal: Tsonga, Portugees
Geloofsoortuiging: Christene
Verwante etniese groepe: Ngoni, Zoeloe, Ndebele, Xhosa.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search